BYBELSTUDIE PDF

Moet nooit vergeet dat hoofstukke in die Bybel steeds bestaan binne die konteks van die voorafgaande en opvolgende hoofstukke nie — dit kan geen skade doen om die voorafgaande en opvolgende hoofstukke ook saam te lees nie, al sluit jy hulle nie by jou studie in nie. Onthou dat die Bybel nie geskryf is in hoofstukke met versnommers nie — dit is bloot later bygevoeg om die Skrif vir ons meer toeganklik te maak. Die persoon wat algemeen gereken word as die een wat die Bybel in hoofstukke opgedeel het is Stephen Langton, die aardsbiskop van Canterbury vanaf Daarteenoor was Robert Estienne die pionier van ons versnommers.

Author:Guk Meztitaur
Country:Brunei Darussalam
Language:English (Spanish)
Genre:Music
Published (Last):1 August 2019
Pages:475
PDF File Size:5.22 Mb
ePub File Size:16.31 Mb
ISBN:552-4-19221-866-8
Downloads:71487
Price:Free* [*Free Regsitration Required]
Uploader:Arashisida



Bybelstudie Baie van ons sukkel maar met Bybelstudie. Roep insig by, vra na gesonde begrip. Dan sal jy weet hoe om die Here te dien, sal jy ontdek wat dit is om God te ken. Hy pleit by sy seun om God se woord te bestudeer.

Ons moet weer hierdie dringendheid herwin. Dikwels beveel ons aan dat mense die Bybel moet lees — so asof dit opsioneel is. Vandag, vol van al sy aktiwiteite, het ons hierdie dringendheid nog meer nodig. Pleit ons by ons kinders om God se woord te lees? Ons het harde werk verwaarloos. Aan die een kant moet ons dringend wees, maar aan die ander kant ook toegewyd. Om die Bybel te lees is nie maklik nie. Dis harde werk. Dit kom nie sommer outomaties nie.

Daar is baie hindernisse en jy sal moet baklei om dit te laat gebeur. Ons sal moet volhard; ons sal hulp moet kry. Maar alles is die moeite werd. Miskien moet ons meer emosie in ons lees van die Bybel sit. Miskien moet ons meer ons verbeelding as ons rasionele denke aanspoor. Hierdie is emosionele taal; dit stimuleer jou verbeelding. Hoe dikwels verwaarloos ons nie een van hierdie drie aspekte nie. Ons dink aan Bybelstudie in terme van roetine en kennis.

Miskien moet ons weer kyk na dringendheid, harde werk en verbeelding.

DESCARGAR CALENDARIO INTERVIU 2013 PDF

Bybelstudiekursus

Om die Bybel te studeer, gaan jou laat groei, jou leer, jou lei, jou oortuig, jou bemoedig en versterk, en dit sal jou gefokus hou op dit wat ewig en waar is. Vra spesifiek vir die Here om jou te reinig van dwaling en wat ookal nie van God is nie, en om jou standvastig te maak in Sy waarheid. Die Bybel bestaan uit 66 boeke en elkeen vorm deel van die geheel. Vra baie vrae: Wie?

AXIM X51 PDF

Kom ons doen Bybelstudie

.

BLUEPRINT ONE BRIAN ABBS PDF

Bybelstudiemateriaal

.

Related Articles